Modulekode | SEP 120 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Sepedi - kommunikasie en grammatika Die verwerwing van meer gevorderde kommunikasievaardighede binne verdere sosiale situasies. Meer uitgebreide woordeskat en meer gevorderde taalstrukture word aangeleer en gebruik. Die bewustheid van die aard en funksie van taalstrukture word verder verhoog. Skryf- en spelreëls. Woordeboeke en woordeboekgebruik. Lees en begrip van basiese tekste. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
BA Geesteswetenskappe
BA Regte BA Sport- en Vryestydstudies Sport- en Rekreasiebestuur BA Sport- en Vryetydstudies Sport en Vryetyd in die Samelewing BA Sport- en Vryetydstudies Sportafrigtingswetenskap BA Tale BA Verlengde program BPolSci Politieke Studies BSocSci Bedryfsosiologie en Arbeidstudies BEd Grondslagfase-onderwys BEd Intermediêrefase-onderwys BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys BEd Vroeë Kinderontwikkeling- en Grondslagfase |
Diensmodules | Fakulteit Opvoedkunde |
Voorvereistes | SEP 110 |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Afrikatale |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App